Ask an expert
Question

18 Feb 2003

anti-depressante
Message: Ek gebruik al 4 jaar anti-depressante. Die afgelope tyd het ek agtergekom 1 tab Aropax help nie meer nie. Ek wil graag ophou met die gebruik daarvan omdat ek bang is vir verslawing en die newe-effekte oor 'n lang tydperk. Ek het 'n holis/homeopaat besoek wat my op natuurlike middels gesit het met die oog op die vervanging van Aropax met 'n natuurlike anti-depressant. Die toetse wat hy gedoen het toon aan dat my pituitêre klier onaktief is. Nou wil ek weet, is dit moontlik om die klier weer aan die gang te kry en my depressie te genees of is depressie nie geneesbaar nie? Ek ondervind terwyl ek van Aropax "gespeen" word dat ek ontsettende verwarde gevoelens het. Ek wil aanmekaar huil, kry myself jammer en wil ander mense van my "bevry". Ek is soms agressief en gee niks om nie. Is dit omdat ek afhanklik is van die Aropax en as ek op 'n natuurlike middel is, sal dit so effektief wees soos die chemiese middel?
Ek is dringend op soek na antwoorde! want op die stadium is ek 'n gevaar vir myself en ander en het ek meer vrae as antwoorde.
BAIE DANKIE
Date: 12/2/2003

Replies


Post a reply:
Nick Name ELIZE
E-mail hein.elize@oribi.co.za
(Optional) Would you like to receive our interesting newsletter?
Subject anti-depressante
Message
I understand that I use the Expert Forum entirely at my own risk and that that the information is not intended to be given as professional advice and that I should seek professional advice before taking any action based on any information. Health24 and the experts disclaim responsibility for any loss of whatever kind that I may suffer as a consequence of my use of any information in the Expert Forum.
Post my message



top

Quick links! Daily health news Condition Centres Healthy Man Healthy Woman Fitness & Sport - War on Wobbles - Get Sporty! - Pilates - Golf Virtual Pro - Gym Weight Training - Shape Up for Summer Clicks 11 Weeks to Wellness Sport Shoe centre Travel Holidays Experts








Advertisement




About Us | Contact Us | Syndicate our content | Disclaimer | Privacy Policy | Advertising Policy | Content Policy |Take a Tour top

The information, diagrams, services and other contents of this Site are for educational information purposes only and do not constitute medical advice. The Contents are not a substitute for professional medical advice, diagnosis or treatment. Accordingly, if you have any medical condition, you should procure professional advice from a suitably qualified doctor or other medical service provider. Please read our Terms and Conditions before using this Site.
© Copyright Health24 2000-2003. All rights reserved



Also visit these e-Media24 websites:
News24 | Property24 | Wheels24 | Women24 | Food24 | Smalls24 | Subscribe24

Message: Ek gebruik al 4 jaar anti-depressante. Die afgelope tyd het ek agtergekom 1 tab Aropax help nie meer nie. Ek wil graag ophou met die gebruik daarvan omdat ek bang is vir verslawing en die newe-effekte oor 'n lang tydperk. Ek het 'n holis/homeopaat besoek wat my op natuurlike middels gesit het met die oog op die vervanging van Aropax met 'n natuurlike anti-depressant. Die toetse wat hy gedoen het toon aan dat my pituitêre klier onaktief is. Nou wil ek weet, is dit moontlik om die klier weer aan die gang te kry en my depressie te genees of is depressie nie geneesbaar nie? Ek ondervind terwyl ek van Aropax "gespeen" word dat ek ontsettende verwarde gevoelens het. Ek wil aanmekaar huil, kry myself jammer en wil ander mense van my "bevry". Ek is soms agressief en gee niks om nie. Is dit omdat ek afhanklik is van die Aropax en as ek op 'n natuurlike middel is, sal dit so effektief wees soos die chemiese middel?
Ek is dringend op soek na antwoorde! want op die stadium is ek 'n gevaar vir myself en ander en het ek meer vrae as antwoorde.
BAIE DANKIE
Date: 12/2/2003

Replies


Post a reply:
Nick Name
E-mail
(Optional) Would you like to receive our interesting newsletter?
Subject
Message
I understand that I use the Expert Forum entirely at my own risk and that that the information is not intended to be given as professional advice and that I should seek professional advice before taking any action based on any information. Health24 and the experts disclaim responsibility for any loss of whatever kind that I may suffer as a consequence of my use of any information in the Expert Forum.
Post my message



top

Quick links! Daily health news Condition Centres Healthy Man Healthy Woman Fitness & Sport - War on Wobbles - Get Sporty! - Pilates - Golf Virtual Pro - Gym Weight Training - Shape Up for Summer Clicks 11 Weeks to Wellness Sport Shoe centre Travel Holidays Experts












any medical
Answer 1,461 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Elize, voordat jy besluit om van Aropax® af te gaan moet jy eers probeer uitvind waarom jou pituitêre klier onaktief is. As jy die rede daarvoor kan kry en dit behandel, mag al jou probleme to ‘n einde kom.
Ek dink dat dit ‘n slegte idee is om op hierdie stadium van die wedstryd die Aropax te stop/te ruil vir ‘n swakker natuurlike produk, want dit klink nie asof jou emosies reg genoeg is nie.
Die beste sal wees om ‘n internis te sien om die fisiese probleem uit te sorteer en dan ‘n psigiater om die dosis van die Aropax® te “fine tune”. Jy hoef nie bang te wees vir Aropax® nie want dis nie verslawend nie en dit het baie min newe-effekte. Byt net vas en alles sal reg kom. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.