Ask an expert
Question

25 Jul 2011

Antwoord Nodig
ek hoop ek kan maar in Afrikaans tik, ek wil net doodseker maak dat ek wel my antwoord ook in Afrikaans kan verwag! sodat ek 100% verstaan wat die situasie is! wel my storie is as volg:

ek weet nie of ek dalk swanger is nie en ek moet uitvind! My siklus is ek dink op ''n 27 dag skedule as ek dit so kan noem... en ek weet nie wanneer ek ovileer nie...

ek is maar dom met hierdie dinge! wel ek het die 17 Mei 2011 begin met menstruasie ek menstrueer gewoonlik nie langer as drie dae nie... en het weer op 13 Junie 2011 weer begin menstrueer wat normaal is 27/28 dae uitmekaar...

die ding is ek en my kerel het die 2 Julie 2011 saam geslaap... as ek dit in mooi terme kan plaas! ek is nie op die pil nie, en het nie enige voorbehoed middels gebruik nie...

volgens my somme moes ek die 10de Julie begin menstrueer het... dit is nou al die 12de en ek is nie gewoonlik laat nie...

ek het gister op 11 Julie 2011 2 x huis swangerskap toetse gedoen en alby is negatief! asook ''n ovilasie toets wat ook negatief uitgekom het... kan dit wees dat ek dalk swanger is! en indien wel?
Answer 449 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

I can take questions in Afrikaans but will have to reply in English. As your period is late, pregnany is a possibility. A blood pregnancy test will give you a definite answer.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9263 votes
No
66% - 17842 votes
Vote