Ask an expert
Question

14 Jan 2008

Are in die hand
My vriendin se boetie (9jr) se are in sy hand, spesifiek in die vinger, knoop deur mekaar. Die dokter wil die hand afsit. Ons glo daar moet iets wees wat vir hom gedoen kan word. Die dokter se dit is dieselfde as spatare. Enige raad is welkom!
Answer 760 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Bekommerd
Ek dink defnitief julle moet eers 'n tweede opinie kry voor mens so iets drasties doen - Dr Mennen (012 421 6739) in Pretoria en Dr Theo de Roux (012 998 4203) in Pretoria is by uitstek handspesialiste - as julle te ver bly, bel hulle kamers en kyk of hulle jou kan verwys na iemand wat in hande spesialiseer naby julle!
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.