Ask an expert
Question

18 Feb 2009

Arg nit - Anxiety
Hi...

Ek het ' n paar maande terug uitgevind ek kry angs aanvalle. Wat met my spesifiek gebeur buiten al die ander algemene eienskappe van dit, is dat ek die heeltyd voel asof ek wil badkamer toe gaan. Dit is aan my verduidelik, dat my knypspiere baie saam trek, en dit veroorsaak dan nou die gevoel. ' n Homeopaat het vir my gesê  dat ' arg nit'  ' n middel is wat spesifiek vir dit werk, maar ek kry dit nê rens in my dorpie in die hande nie.

Is hy reg? Waar kan ek dit in die hande kry? Stel jy enige iets anders voor?

Dankie vir jou hulp
Answer 1,032 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Dis dikwels moeilik om gespesialiseerder homeopatiese preparate in die hande te kry, en indien jy op die platteland bly mag dit selfs moeiliker wees. Jou beste opsie is om dit van die homeopaat self te koop.
In jou apteek kan jy iets soos Biral of calmettes oor die toonbank koop vir angsaanvalle
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9322 votes
No
67% - 18697 votes
Vote