Ask an expert
Question

27 Feb 2003

artroskopie
Ek hardloop padwedlope. Ek het ongeveer 3 weke terug 'n artroskopie gehad. Die probleem was nie die miniskus nie, maar wel ligament (soos ek verstaan die band tussen die knie) My knie is nog effens geswel en saans warm. Ek gebruik antiflammatoriese tablette. Ek doen my oefeninge gereeld. Wanneer kan ek begin met my oefenprogram en waarmee kan ek begin. Ek is 40 jaar oud en was baie fiks tot voor die operasie.
Answer 4,702 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Alta, dis moeilik om te sê sonder om jou te ondersoek, maar as vir nog 3 weke wag behoort alles genees te wees. Jy kan solank in die swembad “draf” en so jou spiere weer sterk maak. Dis raadsaam om eers op ‘n treadmill te begin hardloop voordat jy weer die pad aandurf. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17922 votes
Vote