Ask an expert
Question

11 Mar 2007

Atleet dieet
Ek is op soek na 'n dieet vir 'n sportman (18 jarige tennisspeler). Ook wat hy 3 dae voor die kompeties moet eet, asookpre-kompetisie maaltyd. Wenke vir inname deurgaans sal ook welkom wees.

Baie dankie
Shaun
Answer 6,107 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Shaun
Ek sal altyd vir 'n sportman wat ernstig is oor sy dieet aanraai om 'n kliniese dieetkundige te spreek (besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind). Die dieetkundige sal jou help met 'n individuele dieetvoorskrif wat ontwerp is vir jou spesiale behoeftes. Vir algemene inligting oor diëte vir sportmans en -dames, kliek op 'Fitness' bo aan die bladsy, en dan op 'Nutrition' en lees die artikels oor 'Diets for Sportsmen and Women', veral die artikels oor koolhidrate, proteïene en 'carbo-loading'.
Sterkte
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.