Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Autoimuun Hepititis
Hallo Dietdoc
Ek wil net graag weet wat se dieet kan ek volg waarby my lewer baat sal vind.Ek is regtig onseker want party se sny op proteine ander weer se suiwel is nie goed nie.
Dit moet ook n dieet wees wat sal help met spastiese dikderm want die llewerinflammasie laat my maag baie swel.
Dan is ek ook elke dag hier van 12uur af doodmoeg.
Ek wag graag op u
DANKIE
Marlene

Beste Marlene
Ek is jammer om te verneem van jou probleme met auto-immune hepatitis, spastiese dikderm en uiterste moegheid. Aangesien jy aan 3 ernstige toestande ly, is dit essensieel dat jy 'n geregistreerde dieetkundige moet raadpleeg. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal 'n lae-vet dieetvoorskrif vir jou uitwerk sodat jy die probleem met jou lewer, spastiese dikderm en moegheid sal kan bekamp. Klik op 'Diet & Nutrition', en 'Food as Medicine', om meer te lees oor lae-vet-diëte. Doen 'n soektog vir 'Irritable Bowel Disease' om wenke te kry vir die dermsiekte, veral oor die gebruik van probiotika of 'goeie' mikroörganismes. Die dieetkundige sal moontlik saam met jou geneesheer moet vasstel wat jou moegheid veroorsaak - die hepatitis en aangetasde lewer, of ‘n ystergebrek, of skildklier wanfunksie of miskien ook insulienweerstandigheid- en dit dan met dieet behandel.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.