Ask an expert
Question

09 Jan 2003

Bad breath
Ek het 'n wit neerslag op my tong en my mond bly droog. Mondspoelmiddel werk nie en al borsel ek my tong elke keer as ek tande borsel, maak dit ook geen verskil nie. Het u dalk raad?
Answer 646 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Mary, dit mag wees dat jy spru het. Die maklikste sal wees om iets soos Canstat® of Nystacid® orale suspensie by die apteek te kry en te kyk of dit nie wil weg gaan nie. As dit nie weg gaan nie sal jy jou dokter moet gaan sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.