Ask an expert
Question

12 Mar 2007

Bakteriele groei
Ek het bakteriele groeisels in my ingewande en my gewig neem
vinnig toe as gevolg daarvan. Enige raad om alles dood te kry so vinnig moontlik?
Answer 678 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Liewe Fedup
Hoe weet jy dit? Mens het bakteriee in jou ingewande anders gaan jy nie jou vitamines etc reg opneem nie. As jy alles doodmaak gaan jy permanent diaree hê.
Probeer eerder 'n 5 groente en 3 vrugte per dag dieet, met lae GI koolhidrate en ten minste 180 g proteien per dag, Probiotics 3 x per dag en 'n kruie lakseer middel om die derm skoon te hou.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9326 votes
No
67% - 18774 votes
Vote