Ask an expert
Question

02 Jul 2005

Bang vir die donker
Ek is 26, getroud en het 1 kind. My probleem is ek is bang vir die donker. Veral om alleen by die huis te bly of te oornag, as my man bv. nie by my is nie. Ek het ook al in die middel van die nag wakker geword deurdat ek gedink het iets maak my wakker, soos 'n geluid of 'n inbreek of iets van daardie aard. Dan sal ek vir ure wakker lê en dan so by 4 uur as ek doodmoeg is sal ek aan die slaap raak. Manlief het al 'n sekuriteits sisteem reg rondom die huis gesit asook in die huis, asook kameras regrondom die huis sodat ek beter kan slaap maar ek bly soms bang. Soms as ons gaan lê in die nag, dan is ek onrustig en sukkel om aan die slaap te raak. Ek is altyd bang vir iets. Ander aande is ek so moeg dat ek van oormoegheid aan die slaap raak maar meestal sukkel ek om aan die slaap te raak.Enige raad en is dit normaal?
Answer 6,245 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Hi lulu,
This is actually quite a commom phobia or fear, and maybe there's a more general anxiety disorder in the background of it, so a shrink might be able to help. And Liz123 is right about the value of a book, to mop up some of those anxious moments, and get you ready to go back to sleep again. And keep it at the bedside, or you might set off some of all those alarms if you got up to fetch one !














===
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9321 votes
No
67% - 18660 votes
Vote