Ask an expert
Question

21 Aug 2010

Beendigtheid toets
Ekt ''n beendigtheidtoets gehad en die uitslae is soos volg:
Die totale Twaarde van die lumbale kolom is -0,05.
Been-digtheids verlies van 2.6% word sedert vorige toets gesien sedert April 2009
Die totale T-waarde van die linker heup is -0.09
Die T-waarde van die femurnek is -1.2 en pas met vroee osteopenie in
Laterale werwelkolom se belyning is normaal en geen wigvormige afplatting is teenwoordig nie.
Enkele klein osteofiete is wel waarneembaar.
Kan u asb vir my meer breedvoerig verduidelik en wat kan ek doen om dit te verbeter en dit vermindering te stop???
Dankie groete
Answer 5,609 views
Expert
Orthopaedic Specialist Forum
Orthopaedic Specialist Forum

01 Jan 0001

Beste Dezi,

ons is ortopediese sjirurge wat op die "Orthopedic Forum" dien en dit is nie binne ons veld om osteoporose te behandel nie. Die regte spesialis in die gebied sal'n internis wees
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17865 votes
Vote