Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Beenflikkergram -
Het gegaan vir beenflikkergram. nadat biopsie in klier in nek gedoen is. Histo - Langerhans Histiositiose
Wat beteken : Tornografie wys onreelmatig - werwelligame
Nie tipies metastases nie maar eerder degeneratief van aard
Verdere degenerasie in knië, enkels heupe en skouers
Wat beteken : Tornografie wys onreelmatig - werwelligame
Nie tipies metastases nie maar eerder degeneratief van aard
Verdere degenerasie in knië, enkels heupe en skouers
Beste Liezl
degenerasie beteken maar net dat die gewriggies by die werwels, kniee en skouers is bietjie aan die uitwerk- dit gebeur hoe ouer ons word en osteo-artritis ontwikkel. Die gewrigte is dan nie meer so goed "geolie" nie. Pilates oefeninge kan help hiermee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.