Ask an expert
Question

28 Sep 2009

Beenmurg-veldtog
Hi Dokter Anrich,

Met die " Sunflower"  projek (beenmurg-geskiktheids-register) wat soveel opslae maak op TV en in ons koerante het ek gewonder: wat behels dit om getoets te word of om jouself as ' n beenmurg-skenker te registreer?

1. Betaal die mediese fondse vir die toetse wat gedoen word?
2. Hoe word die skenker getoets?
3. Wat behels die skenking indien jy wel ' n geskikte skenker vir iemand is?

Ek is reeds as ' n Orgaanskenker geregistreer en as ek iemand met Leukemia dalk eendag kan help...

Baie dankie :)
Answer 5,104 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Cornel

Die antwoorde op jou vrae is as volg:

1. Ongelukkig betaal die mediese fondse nie vir die toetse nie.
2. Bloed sal getrek word.
3. Skenking van beenmurg die ontrekking van beenmurg uit die groot heup bene d.m.v 'n groot naald en spuit.

Groete



Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18749 votes
Vote