Ask an expert
Question

28 Jan 2014

behandeling van rugbesering
my vriend kla van spierpyn hy het verlede sondag geval wasi in die hospitaal vir n paar dae al wat hulle hom gee is voltaren inspuitings en daar is nog geen vebetering wat kan ek doen om hom te help. Die pyn is by lae rug na die heupe se kant toe het xstrale gehad niks is gebreek nie