Ask an expert
Question

07 Jul 2010

Behandeling vir hare
Eks ''n 30jre vrou, my hare is vreeslik dun en val baie uit, ek het die vibro reeks probeer maar my hare het toe nog meer uitgeval, ekt ook al alkod probeer maar dit werk nie vir my nie. Wat kan ek probeer waar ek resultate sal sien? Eks al redelik desperaat. Dankie
Answer 1,645 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi Denisee

Jy kan Regaine vir vroue oorweeg, maar jy sal dalk baat daaruit vind om eers met jou dokter te gesels. Verskeie onderliggende oorsake mag ook tot dun hare of haarverlies lei.

Alles van die beste!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9250 votes
No
66% - 17785 votes
Vote