Ask an expert
Question

27 Aug 2007

bekommerd
Ek is 60 en het nog nie 'n histerektomie gehad nie.
Ek gebruik tans Estropaus N. Ek het meome maar volgens my ginekoloog is dit nie ernstig nie. Ek het onlangs weer begin menstrueer na 'n paar jaar wat ek nie 'n periode gehad het nie.
Ek gaan gereeld vir papsmere en mammogramme maar daar is ook nie probleme nie. My ginekoloog reken dit is normaal dat ek weer menstrueer maar ek vind dit vreemd dat na ongeveer 2 jaar plus ek weer met so 'n probleem sit. Is dit normaal of moet ek maar liewers gaan vir 'n histerektomie aangesien ek nie tot die ouderdom van 80 jaar nog elke maand wil menstrueer nie!
Answer 709 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

If you mean the natural product, you should not really be bleeding with this. This does not necessarily mean that you need a hysterectomy, but probably a D&C or similar procedure to determine the cause.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17885 votes
Vote