Ask an expert
Question

13 Jan 2005

Bekommerd oor dogter wat naaks optree
My geskeide vriendin en haar dogter van 12 jaar bly by ons in die granny flat en ons behandel die kind asof sy ons eie is. Ons is baie lief vir haar en help en doen baie vir haar. (ek en my man het nie kinders nie). Die dogter se eie pa is ‘n alkholis en kontak haar baie min. Sy is baie lief vir hom, maar ook baie bang vir hom. Haar pa het meestal alles in hulle huis verniel en almal verskree .
Sy maak bed nat en byt haar naels wanneer sy senuweeagtig raak. Sy praat nie oor haar pa nie maar as hy haar bel (hy bel gewoonlik as hy dronk is) raak sy baie bekommerd oor hom. Sy kry hom dan baie jammer omdat sy nie weet waar hy slaap en wat hy doen nie. Haar jammer gevoel vir hom duur gewoonlik so 2 tot 3 dae waarna sy weer van hom vergeet. Die lewe wat hulle tans geniet is finansieel meer voordelig en ons leef as ‘n familie saam.
Ons probleem is dat vandat sy by ons bly, kry sy soos 'n 'blackout', maak nie saak waarmee sy besig is nie. Sy staar voor voor haar uit, lek aanhoudend haar lippe nat en registreer nie. Dit hou gewoonlik net ‘n paar sekondes lank en dan is sy weer normaal en as jy haar vra waaraan sy gedink het, weet sy nie. Die voorval gebeur deesdae al hoe meer. Kan dit moontlik 'n sielkundige probleem wees of nie?
Answer 416 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Sounds like she could be really helped by seeing a psychologist for assessment and counselling. But these odd "absences" you describe sould also be assessed by a doctor or neurologist. yes, they could be psychological in origin, but they could also have other, physical causes. For instance, they sound very like a form of epilepsy called Petit Mal ( pronounced "Petty Mal") , which can respond very well to treatment
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9265 votes
No
66% - 17843 votes
Vote