Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Bekommerd oor my worshond, word net maerder. Help asb.
Ek het verlede jaar ook 'n paar vrae gehad oor Candy (my worshond, 10mnd oud) en wil vir almal bedank vir die raad.
Daar is nou weer 'n probleem. Sy eet baie goed, daar is niks verkeerd met haar eetlus nie, maar sy word vir my al hoe maerder. Haar maag gaan, soms is dit 'n gemors (loperig) en soms is dit bruin-wit (nie loperig). Is dit normaal of nie.
Ek is regtig bekommerd omdat sy so maer word. Sy het so 4mnde terug 'n wurm pilletjie gehad, kan dit dalk wurms wees. Haar hare val ook ongelooflik baie uit en dit voel hard, nie meer so sag soos dit was nie.
Kan iemand dalk vir my raad gee. Ek sal dit waardeer.
Dankie
Sharon

Dit klink vir my of daar wel interne propbleme mag wees. U moet haar na u veearts neem vir die regte toetse om die oorsaak te vind. Onthou, hoe vroeer siektes aandag geniet, hoe groter die kanse vir herstel.
Sterkte!
Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town
Sterkte!
Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.