Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
bekommerde ma
My dogtertjie word die 5de September 3 jaar oud, Sy kla die afgelope drie dae dat haar koppie seer, dink dokter dit is nodig om haar dokter toe te vat of kan ek maar net vir haar stropies gee. Ek weet breinvlies ontsteking is nou weer kwaai in die lug, maar het nie 'n idee wat al die simptome is nie en is bang dat die kopseer miskien een van hulle kan wees
Asseblief help
Asseblief help
Hallo Heinke
as sy kopseer het, en nie haar kennetjie op haar bors kan raak nie, 'n fyn rooi uitslag kry, koorsig is en braak moet jy haar liewer dokter toe vat. Kyk ook of sy dalk nie sinusontsteking het nie - vra haar presies waar die koppie seer is?
as sy kopseer het, en nie haar kennetjie op haar bors kan raak nie, 'n fyn rooi uitslag kry, koorsig is en braak moet jy haar liewer dokter toe vat. Kyk ook of sy dalk nie sinusontsteking het nie - vra haar presies waar die koppie seer is?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.