Ask an expert
Question

20 Dec 2004

Besorgd oor buurvrou
Hi
Ek is baie bekommerd oor my buurvrou. Sy + haar verloofde bly saam - daars nog nie kinders nie, net 'n kat.

So 'n maand of wat terug het ek hier in die middel van die nag wakker geword - toe hulle braai tot einde loop (no problem). Maar die volgende woorde wat hy aan haar gesê het - het my laat regop sit - "kom in die huis in of ek donder jou" - dit is nie 100% die regte woorde nie, maar die bottomline is reg.

Die afgelope ruk het ek ook opgemerk dat hy baie "bedonderd" is en haar kat loop ook deur - die arme ding, moet maar sorg dat hy onder sy voete uit bly.

Nou ek weet dit het eintlik niks met my te doen nie - maar op 'n gut-vlak is ek baie bekommerd oor hierdie verhouding. Ekself is nie tans in 'n verhouding nie.

Enige menings?
Answer 787 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Wmn, sounds like there could indeed be abuse going on next door, spouse abuse and even animal abuse. IF you have enough of a relationship with her to be able to talk frankly, you could tell her that you are worried for her, and suggest that she calls POWA for advice and support. And if there are signs of the cat being injured, report it to the SPCA.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9325 votes
No
67% - 18756 votes
Vote