Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Bestandele
Hi Doc, is daar n archive waar n mens die bestandele van sekere pille kan ondersoek, ek was baie lank terug op n diete pil, en dit is van diie mark af, wil graag weet wat was in die pille wat so goed gewerk het.
Beste Rin
Jy kan wel kyk op hierdie Webwerf deur op 'Diet' bo aan hierdie bladsy te klik, en dan op 'Weight loss' en 'Diet Detective' waar ek inligting verskaf oor die bestanddele in dieetpille. As jy onthou wat die naam van die pil was, kan jy ook jou apteker vra of hy/sy onthou wat dit bevat het.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.