Ask an expert
Question

14 Mar 2007

Betrim dieetpille
Hello almal, is enigiemand op Betrim? Vertel hoe jy voel van die pil en of dit werk. Dietdoc, wat dink jy van Betrim?
Answer 685 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Girly
Ek vertrou dat die ander Lesers vir jou sal terugvoer gee. Wees net versigtig as die Betrim dieetpille epinefrien, pseudo-epinefrien, of sinefrien bevat, want dit kan baie nadelige newe-effekte veroorsaak en is in baie lande verban. Een van die ergste newe-effekte van sulke produkte is dat dit verslawing kan veroorsaak. Verloor liewer jou gewig met 'n lae-vet gebalanseerde verslankingsdieet en daaglikse oefening - dis gesonder, veiliger en goedkoper!
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.