Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Bewe
Hallo dok, my seuntjie is 'n fris en gesonde 20mnde oue baba ek skat hy weeg nou so 17kg. Hy eet nie te gesond nie sukkel maar om behoorlik groente en vrugte in te kry. Moet ek my pead spreek oor 'n voedsel aanvulling of vitamien. Verder is hy chronies op Allergex. Partymaal sien ons dat hy 'n bietjie bewe/ruk, hy sal so 5sekondes stil gaan stil en bewe en dan verder speel, Hy het dit gister 4 keer in 'n kwessie van 'n uur gedoen. Klink dit normaal?
Dankie vir u raad.
Dankie vir u raad.
Hallo Mamma
Nee ek hou nie van die "ruk/bewery" nie!! Praat met jou pediater daaroor - dalk kry hy 'n tipe petit mal epilepsie. Jy kan gerus vir hom 'n voedings aanvulling gee.
Jy sal maar sy groente of vrugte moet "kamoefleer" :
Jy kan bv groete puree in 'n kaas sous, of in 'n sop verwerk.
Vingerkos wat hulle self kan eet is baie keer 'n wenner - vars strokies wortels of appel bv met 'n yogurt dip of iets waarmee hy lekker kan mors!!
Probeer groente sappe soos wortel of tamatiesap. (pasop vir te veel vrugtesap op 'n dag want dit bederf hulle eetlus)
Gee pasta met 'n sous wat groente puree in het.
Begin met een of twee groentes en slegs "proe porsies" en bou geleidelik op.
Maak 'n smoothie en vries in hierdie plastiek roomys houertjies as 'n gesonde "roomys" as dit warm is!
Sterkte - myne is al 'n tiener en sukkel nog om groente te eet!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.