Ask an expert
Question

16 Dec 2009

Biokinetikus
Dr, kan u my moontlik help met ' n nr vir ' n biokinetikus wat in die omgewing van durban mbv masering pasiente behandel. ' n vriendin van my se ma sukkel met spierspasma. Ek woon in die vaal driehoek en het sulke behandeling ontvang wat vir my wondere verrig het. Die handeling van fisioterapeute en chiropraktisein' s het nie naastenby so vinnig soos die biokinetikus wat mbv masering my behandel het nie. Help asb! Die durban biokinetikus web tuiste lees ' broken link" . Dankie
Answer 1,074 views
Expert
Shoulder Doc
Shoulder Doc

01 Jan 0001

Beste Florane,

ek is jammer maar ek praktiseer in Kaapstad en ken nie die name van Biokinetici in Durban nie

groete,

Dr Joe de Beer
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.