Ask an expert
Question

19 Feb 2004

Birth Control
Ek is 24 en het endometriose gehad. Voor my laaste lapscope was ek op die Zoladex inspuiting 2jaar terug . Met laaste lapscope het dr. geen endo gekry nie.Van daar af was ek op die volgende pille Melodene, Mirelle, Mercilon, Yasmin. Al die pille werk teen my, Altyd afskeidings gehad en baie naar gewees op almal. Ek is die afgelope 3maande glad nie op enige voorbehoedmiddel nie. My gunae wil die Merena insit, maar ek wil graag in die volgende 2jaar kinders hê. Dit is moeilik vir my vandat ek nie op die pil is nie. Ek word elke 22dae dan 24dae siek altyd oor naweke, wat ek nie aan gewoont is nie, en ek het verskriklik baie seer paar dae voor en gedurende my period. Asof dit sukkel om uit te kom. Is daar moontlik enige ander alternatief vir my?
Answer 683 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

The injectable is an alternative, but there is a long period of return to fertility with this. Most Pills do cause nausea for the first few months and the symptoms often then get better. You don't say how long you were on each of these Pills, but you may not have tried them for long enough to allow the side effects to settle.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18606 votes
Vote