Ask an expert
Question

20 Aug 2010

Bitter smaak.
Hallo Dr. Ek het vir die afgelope 2 maande kroniese pyn aan die regter bo kant van my lyf, omtrent waar my lewer moet sit. Soms is die pyn erger as ander kere, ek is ook baie keer naar ''n rukkie nadat ek geeet het. Die afgelope week het ek ook ''n bitter smaak agter in my mond wat nie wil weg gaan nie. Ek is nie ''n drinker nie, en het ook nie hoe cholesterol nie, ek is op bilicor 2.5 mg in die aande en ek drink prexum plus 2mg in die oggend. Kan dit die slegte smaak veroorsaak. As ek koffie drink is die smaak erger. Baie dankie, Rieks
Answer 13,034 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Rieks

Ek stel voor dat jy jou dokter so gou as moontlik vir 'n ondersoek en 'n sonar van die bo buik konsulteer. Sodoende sal hy/sy kan vas stel of daar lewer patologie of moontlik galblaas ontsteking of stene teenwoordig is.

Groete





Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9263 votes
No
66% - 17843 votes
Vote