Ask an expert
Question

13 Mar 2007

Bitter smaak in mond
Ek weet nie of dit dalk verant hou nie, maar ek het 3jaar gelede 'n mantelvliesbreuk operasie gehad en kry nou gereeld hierdie erge bittersmaak in my mond. Kan u dalk raad gee of help dit is regtig baie onaangenaam.
Answer 8,051 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Michelle
Dit kan gal refluks wees - dit beteken dat daar dalk nog bietjie maaginhoud terugstoot as jy lê. Probeer kyk of Gaviscon dit beter maak?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.