Ask an expert
Question

13 Mar 2003

Blaas infeksie
Doktor

Ek het onlangs my doktor besoek sy het laat ek 'n urine toets
doen om vas te stel watter bakteriee ek het want dit was seer
toe ek urineer steek pyn wat so opskiet ek het gedink dit is blaas
infeksie sy se my urine vemel met bakteriee en moet dit wegstuur
vir toetse sy het my op 'n bree spektrum antibioktika gesit ???

Is daar rede vir kommer van my kant af? want dit het so ernstig
geklink?

Answer 599 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Missy, ‘n blaas infeksie is ‘n redelike algemene ding in vroue en ek twyfel dat dit as gevolg van iets ernstig is. Dit behoort nie langer as drie dae te neem voordat jou dokter weet wat die oorsaak is nie en dus sal sy jou binnekort laat weet of daar rede tot kommer is. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9266 votes
No
66% - 17851 votes
Vote