Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Blaas Infeksie
Hallo. Ek wil graag raad vra: Is die volgende simptome dalk n blaas infeksie:
- Brandgheid aan die regterkantste sy net bokant die heup
- Seer penis terwyl urineer
- Brandgheid in penis/ blaas nadat ge-urineer
- Gereelde Urinering
- Af en toe krampe in penis
ens.
Baie dankie! Groete, Morne.
P.S. Indien dit n blaas infeksie kan wees, is dit noodsaaklik om dokter toe te gaan? Kan dit ernstig raak?
- Brandgheid aan die regterkantste sy net bokant die heup
- Seer penis terwyl urineer
- Brandgheid in penis/ blaas nadat ge-urineer
- Gereelde Urinering
- Af en toe krampe in penis
ens.
Baie dankie! Groete, Morne.
P.S. Indien dit n blaas infeksie kan wees, is dit noodsaaklik om dokter toe te gaan? Kan dit ernstig raak?
Morne, dit klink definitief soos ‘n blaasinfeksie. Die beste sal wees om dokter toe te gaan, jou uriene te laat toets en die regte antibiotika te neem. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.