Ask an expert
Question

13 Mar 2004

Blaas Spasma
Hallo dokter. Weer ek. Ek kry nog nou en dan daardie steekpyntjie van daardie blaas spasma. Die dokter het gese ek moet daardie Urispas drink, maar nadat ek dit nou klaar gedrink het, kan ek voel dat die spasma weer daar is, aangesien daar nog daardie stekie is. Ek is BANG om dokter toe te gaan, want ek is bang daar moet een of ander naalde in my in gedruk word of iets, of veral BAIE BANG dat ek n operasie sal moet kry. Wat dink dokter sal gebeur as ek terug gaan dokter toe aangesien die spasma nog nou en dan daar is. Sal iets met my moe gebeur waarvoor ek bang sal/ gaan wees, of kan dit verder behandel word met medikasie, of sal verdere toetse gedoen word. Adviseer my asseblief A.S.A.P. want ek is huidiglik n senuwee wrak. Dit voel ook soms asof daardie stekie van onderkant agter die regterkantste testikel opkom na daardie been toe waar jou blaas is, (daardie been net bokant jou geslagsdele). ADVISEER ASSEBLIEF DOKTER!!! Groetnis, Morne :-( P.S. Dit is asof die spasma net daar is wanneer ek my pee inhou of wanneer ek voel of ek n pee het. Chow!!! :-(
Answer 2,250 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Morne, die eerste ding wat hy waarskynlik sal doen is om jou uriene te toets. Afhangend van wat hy kry, mag hy ook vra dat jy vir ‘n sonar gaan. Geen naalde of inspuitings nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17885 votes
Vote