Ask an expert
Question

14 Mar 2004

Blaas Spasma - Nog n vragie
Hallo dokter. Jammer dat ek so orig is met my simpel vrae, maar ek is so op my senuwees. Wat dink dokter kan so suur, branderige pyn op die been net onder die naaltjie (maag) wees? As ek daarop druk is dit soms eina. Ek wil nie dokter toe gaan nie, want ek het al medikasie gebruik, en dit werk nie, so ek is VREK BANG dat ek n operasie sal moet kry, en as dit nodig sal wees dat hulle aan die blaas moet gaan werk, dan sal hulle seker n kateter ook moet insit. Ek is soooo bang dokter. Ek vra weereens om verskoning omdat ek so lastig is, ek is seker dokter het beter dinge om te doen. Groetnis, Morne :..-( P.S. Net om te help, daardie branderigheid is min of meer daar waar mens se blinderderm is, en gaan oor my blaas op daardie been daar soms links. Ai, wat is dit? Moet ek dalk meer water drink? M.
Answer 1,228 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Morne, jy can probeer om meer water te drink en Citro-Soda™ 3 maal per dag. As dit nie help nie sal die beste wees om maar tog jou dokter te sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17885 votes
Vote