Ask an expert
Question

07 Aug 2007

Bloed besinking?
Hi Doc.

Ek was gister weer vir bloedtoetse. Die Volbloedtelling en CRP lyk beter, net die "bloed besinking" wat nog hoog is (40) en Dokter wil dit 20 hê.

Wat presies is bloed besinking en hoe kan ek dit laer kry? het dit nog iets tedoen met die feit dat ek 3 weke in die behandeling is vir Bakteriële Sub akute Endokarditis?
Answer 4,958 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Cornel
Jy kan dit nie laer kry nie - dit moet self afkom - dit kan nog te doen he met die BSE wat nog nie 100% opgeklaar is nie of nog 'n nadraai daarvan.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18751 votes
Vote