Ask an expert
Question

02 Mar 2003

bloed(?) in ejakulasie
Ek is 'n geskeide man, slaap nie rond nie - mastrubeer gereeld. Soms is daar bloed(?) in my ejakulasievloeistof. My testikeks is nie seer of vergroot nie( altans, ek het dit nog nooit gemeet nie). Bloedtoetse is verlede jaar gedoen vir my prostaat, en was normaal. Ek is 43. Wat kan die oorsaak wees?
Answer 1,719 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Knaters, die oorsaak van hematospermie is dikwels infeksie of geswelde are. Ander oorsake sluit seksuele weerhouding, oormatige koïtus of masturbasie, vernoude uretra en bloedingsneigings in. Dit word selde geassosieer met kanker, maar dis altyd ‘n moontlikheid. Jy sal ‘n uroloog moet gaan sien as dit nie self weg gaan nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17922 votes
Vote