Ask an expert
Question

07 Feb 2013

Bloed in stoelgang
My gade het vanaand bloed met haar stoelgang ge-uiter, Die stoelgang self was normaal maar was vergesel met vars bloed. Sy is 46jr oud en het ook nie aambeie nie, wat kan ons gebruik vir nou?
Answer 4,187 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Dit is baie belangrik dat jou vrou 'n dokter konsulteer vir 'n stoelgang ontleding, sowel as kolonoskopie en gastroskopie, aangesien bloed in stoelgang ondersoek moet word. Daar is vele moontlike oorsake, soos byvoorbeeld 'n divertikulose en 'n moontlike gewas in die kolon.

Groete






Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.