Ask an expert
Question

19 Aug 2011

Bloed in Stoelgang - Nie altyd nie
Ek is 38 en bietjie bekommerd - SIen af en toe (soms meer as ander kere) bloed in my stoelgang. Dis erger rondom my menstruasie tydperk. Ek sukkel al my lewe lank met hardlywigheid (drink amper elke dag Senokot). Gaan goed vir n rukkie en dan eweskielik sommer net weer hardlywig. Het 4 maande terug n baba gehad, asook n sterilisasie. Het nou die dag weer die bloed opgemerk (paar keer na mekaar), nou weer weg vir n paar dae. Ek is baie winderig, soms slymerigheid wat uitkom en soms net ongemaklik. Kan dit n maag seer, vuil kolon, ambeie wees? Of het dit dalk iets te doen met die laaste swangerskap. Of is dit net eenvouding oor die hardlywigheid? Moet ek bekommered wees oor kanker of so iets?
Answer 1,893 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Marlien

Dit is baie belangrik dat alle rektale bloeding ondersoek word, deur middel van 'n kolonoskopie en gastroskopie. Konsulteer dus so gou as moontlik 'n gastoenteroloog.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9247 votes
No
66% - 17733 votes
Vote