Ask an expert
Question

08 Aug 2010

Bloeddruk
Goeie dag

Graag wil ek uitvind wat is die verskil tussen die boonste en onderste lesings van mens se bloeddruk en watter een word as lewensgevaarlik beskou?

As byvoorbeeld my boonste lesing 200 is en die onderste 85 is wat se gevaar hou dit in en as dit byvoorbeeld 140 oor 100 is wat kan ek te wagte wees.Ek het ook gehoor dat `n goeie barometer is dat bo moet dit 100 plus jou ouderdom oor 80 wees dan is dit mooi.As my ma wat 70 jaar oud is 170/85 is , is dit aanvaarbaar/

Dankie en lekker naweek.

Nardus du Preez
Answer 23,663 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Nardus

'n Normale bloeddruk word aanvaar as 120/70. Die verduideliking van bloeddruk is redelik lank en kompleks en daarom stel ek voor dat jy na die volgende webtuiste vir 'n breedvoerige verduideliking verwys: http://en.wikipedia.org/wiki/Blood_pressure

Groete





Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.