Ask an expert
Question

13 Jul 2010

Bloedsuiker
Hi

My ma is ''n diabeet en ek het maar net my bloedsuiker getoets vir die wis en die onwis , dit was 20.4 volgens die masjientjie ek het toe vir my my eie masjientjie gister gekry en het gister 13.9 en vanoggend 16.4 getoets sal ek dit kan beheer as ek my dieet aanpas of sal ek behandeling moet kry ?

dankie vir u raad
Answer 836 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Skofbaas
Jong, dis baie hoog - ek dink jy moet 'n vastende bloedsuiker laat doen (vroeg oggend, as jy van vorige aand 10 uur niks geeet het nie) As dit abnormaal hoog is, moet jy dalk op behandeling kom. Ek dink nie dieet alleen gaan genoeg help nie.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18601 votes
Vote