Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Bloodcount - bloodplatelets
Na aambei operasie, baie bloed verloor. Na bloedtoetse is vasgestel dat my bloedplaatjie telling baie hoog is(1130). Boeddruk na die operasie was baie laag. Na medikasie , twee maande, is die telling nou op 1070. Simptome het ingesluit duiseligheid, gewigsverlies, swaksig in regteroog, moegheid, tinteling in hande. Volgens my huisdokter het die beenmurg vir die een of ander rede meer bloedplaatjies vervaardig. Drink tans nog ysteraanvullings. Ek is 34 jaar oud en aktief.
Wat kan die toestand wees en hoe lank behoort dit te neem voordat my bloedplaatjie telling weer normaal kan wees? Kan ek vir toetse gaan wat meer sekerheid oor die bloed sal gee?
Woon in Namibie, dokter redelik ver.
Kan u help asseblief.
Groete Johan
Wat kan die toestand wees en hoe lank behoort dit te neem voordat my bloedplaatjie telling weer normaal kan wees? Kan ek vir toetse gaan wat meer sekerheid oor die bloed sal gee?
Woon in Namibie, dokter redelik ver.
Kan u help asseblief.
Groete Johan
Johan, voordat ek vir jou probeer verduidelik wat die probleem mag wees, sal jy my eers meer inligting moet gee. Waarom het jy so baie gebloei? Het jy enige idee wat jou plaatjie telling voor of net na die operasie was? In watter eenheid is die plaatjies gemeet? Laat weet my asseblief as ‘n nuwe vraag (anders mis ek dit) en ons neem dit van daar. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.