Ask an expert
Question

14 Aug 2007

Bosluis koors & Swangerskap
Hallo,
Ek is amper 7 weke swanger en het vanoggend 'n gewone rooi bosluis op my gekry, maar is nie seker of die ding gebyt het of nie. Moet ek bekommerd wees? En waarvoor moet ek uitkyk?
Answer 3,638 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo LK
Kyk maar uit vir bosluis koors en laat weet jou dokter as jy enigsins siek voel. Dit vat gewoonlik so week of wat voor jy simptome kry - kan grieperig voel, kopseer, geswelde kliere he, moeg en pap voel, dalk fyn rooi uitslag. Die bytplek het gewoonlik 'n swart roof op - as jy dit kan sien. Jy kan nie tetrasikliene gebruik nie - eritromisien sal 'n alternatiewe antibiotika wees as jy swanger is.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9322 votes
No
67% - 18700 votes
Vote