Ask an expert
Question

16 Jul 2010

Brandende Voete
Hi dokter
Ek sukkel al die afgelope vier jaar met brandende voete. Snaga ook as die laken of kombers aan my voete onder rak brand dit geweldig.My voete se sole brand ook as ek skoen dra.
Answer 2,473 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Elmarie

Dit klink soos Brandende Voete Sindroom, maar ek stel tog sterk voor dat jy 'n dokter vir 'n ondersoek en bloedtoetse konsulteer, sodat 'n diagnose gemaak kan word en daar met behandeling begin kan word. Verwys na die volgende webtuiste vir meer inligting oor hierdie sindroom: http://en.wikipedia.org/wiki/Burning_feet_syndrome

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.