Ask an expert
Question

04 Mar 2003

BRANDWOND
My 6 jarige seun het sy been met 'n motorfiets uitlaatpyp gebrand. My apteker het aangeraai dat ek die wond (nou sonder vel) toe maak met opsite (2nd skin pleister). Ek het dit gedoen, maar moet dit 2 maal per dag vervang aangesien dit baie erg dreineer. Dit is 'n gelerige vloeistof. Moet ek voortgaan om dit net toe te maak of moet ek hom maar Dokter toe neem?
Answer 483 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Annalize, die probleem is dat ek nie van hierdie kant van die skerm af kan sê hoe diep die brandwond is nie. Die beste sal wees om hom eerder dokter toe te neem voordat hy met ‘n lelike litteken op eindig. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17861 votes
Vote