Ask an expert
Question

04 Mar 2003

Breuk
My sister se dogter van 13 het 'n umbilikale breuk in haar naal. Die doktors se sy moet gaan vir 'n operasie, en ek is nie seker of dit nodig is nie. Hulle se die breuk is nie meer groot nie maar dit sal nie verder toegroei nie sy is al te groot. Dink u ek moet eers 'n specialist se opinie kry.

Nodig nommers van 'n specialist in die West Rand (GP)area
Answer 1,793 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Tanie, die kanse dat dit sal toe groei is klein. Enige chirurg sal dit vir haar kan doen en daar behoort geen probleme te wees nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.