Ask an expert
Question

23 Jun 2011

Buikpyn
Ek ervaar geweldige buikpyn veral aan die linkerkant net onder my linkerbors. Dit voel asof ''n wind vassit, maar dit hou nou al lank aan, meer as ''n week. Ek is ongemaklik, my maag is geswel en ek voel kortasem.
Answer 1,916 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Anja

Ongelukkig is daar vele moontlike oorsake vir jou simptome en jy sal jou dokter moet konsulteer vir 'n ondersoek en 'n moontlike bo-buik sonar. In die lig van jou kortasemheid, sal jy moontlik ook 'n x-straal van jou long en longfunksie toets moet laat doen. Moenie langer wag om ondersoek in te stel nie, want dit is baie belangrik dat jou simptome ondersoek moet word.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9260 votes
No
66% - 17841 votes
Vote