Ask an expert
Question

11 Jul 2011

Byniere/ Kalk
My dogter het gegaan vir ''n blindederm operasie en nog erge pyn ervaar. Hulle het ''n scan gedoen en agter gekom sy het kalk in haar regter bynier. Wat is dit en is dit ernstig.
Answer 549 views
Expert
Natural health
natural health

01 Jan 0001

hello

Ek stel voor jy skakel die Dokter wat die scan gedoen het. Hy het die verslae en sal jou deeglik kan help. Vra hom ook of dit van kalsium tablette kan wees.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17928 votes
Vote