Ask an expert
Question

30 Jan 2003

Bysteek
My 10 jarige nefie is ongelooflik alergies vir bysteek. Beland elke keer in hospitaal met drup, suurstof en adrinalien inspuiting. Hy was nooit alergies nie sommer uit die bloute begin. Is daar its wat mens kan doen om sy weerstand op te bou soos bv. anti-histamien pille daagliks te drink. Nie ek of my broer is alergies nie. Maak nie eers 'n knoppie soos 'n muskietbyt nie. enige raad??
Answer 1,415 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

HarryB, sy dokter kan hom verwys vir desensitisasie behandeling. Dit is waar hulle klein hoeveelhede bygif antigeen inspuit to hy nie meer allergies is nie. Dis egter nie sonder gevare nie en moet deur ‘n kenner in die veld gedoen word. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.