Ask an expert
Question

15 Mar 2007

candida and detox
Goeiedag,

Ek sukkel al 'n hele paar jaar met prikkelbare derm sindroom. Ek probeer elke jaar ten minste 2 keer vir so 3 weke 'n detoks volg wat ek uit 'n detoks boek kry.
So rukkie terug het ek begin sukkel met erge candida en vaginale infeksies na maandelikse menstruasie.
Die dokter het dit behandel met allerhande room en medisyne.
Dit is 'n bietjie beter, maar van die simtome is nog daar.
Ekt besluit om weer 'n detoks te doen.
Ek is nou omtrent aan die einde van my 2 week v detoks.
Ek glo die detoks is gesond, want dit bevat steeds al die voedingstowwe wat 'n gesonde dieet bevat. Mens sny net 'n paar goed uit en sit dit dan stelselmatig terug. (bv. suiwel en koolhidrate).

Wat die probleem is. Ek voel hierdie keer met die detoks ongelooflik tam, en het niks energie nie, waar in die verlede ek beter begin voel het, soos die gifstowwe uitskei.
Dit voel ook of my derm nie lekker saamwerk nie, en ondervind 'n erge hardleiwigheid.

Wat stel u voor? Moet ek iets anders probeer vir die candida/PDS of moet ek nog 'n dokter se opinie kry.

Dis regtig nie lekker om elke maand met infeksies te sukkel.

Ek gebruik ook Ginette omtrent al vir 15 jaar.

Is dit nodig om 'n Ginekoloog te gaan sien vir hierdie probleem?
Answer 622 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

Have a look at the Top 5 questions for ways of preventing recurrent thrush. I can't really help you with the irritable bowel and detox.

Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9325 votes
No
67% - 18757 votes
Vote