Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
CANDIDA DIEET
Ek is gediagnoseer deur homeopaat met candida infeksie in dikderm en het medikasie ontvang.Geen suiwel,suiker of gis.Ek moet ook 10kg gewig verloor.Kan u my help ek benodig 'n dieet waarvolgens ek kan eet , ek is desperaat.Ek weet nie presies wat om nou te eet en wat nie.
Beste Desperaat
Ek het nog nie enige wetenskaplike bewyse gelees dat hierdie sg. Candida dieet enigsins help om Candida te beheer nie. Ek wil jou aanraai om 'n mediese dr te spreek so dat jy die korrekte antifungale middels kan bekom om die Candida swam uit te wis. Dit sal miskien 'n goeie idee wees om 'n kliniese dieetkundige spreek sodat sy/hy vir jou 'n individuele dieet kan uitwerk wat ook sal help met gewigsverlies (kyk na die Lys Dieetkundiges op hierdie Webwerf of skakel 082-593-0276, of stuur ‘n e-pos aan sscharf@nhcltd.com of kyk in jou plaaslike telefoongids of Geel Bladsye om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind).
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.