Ask an expert
Question

05 Aug 2010

Candida / Vaginale infeksie
Hi

Ek het op die internet gelees van die :" Spit toets"  wat jy kan doen om vas te stel of jy Candida het. Myne lyk toe presies soos een sin lyk wat dit het. Ek was die laaste tyd op baie antibiotika vir griep en ek weet dit kan ook bydrae tot die ontwilkkeling daarvan en ek sukkel ook in die laaste tyd met vaginale infeksie. My vraag nou aan u is watter pille ek oor die toonbank by Clicks apteek kan koop wat ontslae sal raak daarvan. Enige aanbevelings?
Answer 1,682 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Hi Sam

Ek het byna geen vertroue in hierdie speeksel toets nie, en baie glo dat byna elke persoon positief toets indien hy/sy dit probeer. Probeer iets soos THREELAC of TARGET CANDIDA wat meeste gesongheidswinkels en groter apteker behoort aan te hou.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9322 votes
No
67% - 18699 votes
Vote