Ask an expert
Question

15 Jul 2010

carponnel syndrome
Ek is gediagnoseer met "  carponnel syndrome"  en die dokter het gesê  ek moet so gou as moontlik gaan vir die opreasie, maar agv verskeie faktore kon ek nie gaan nie(geen siekte verlof oor,bang want dok sê  dit kan weer terug kom en fietsry oefeing wat onderbreek gaan word) . Wat sal gebeur as ek dit net los?(Behalwe die aanhoudende pyn) Ek is ''n fietsryer so dis nogal lastig en seer, is daar iets wat ek kan aansmeer of drink om dit te verbeter? En is dit gevaarlik om nie vir die operasie te gaan nie?
Answer 763 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo K
Wat gebeur is dat die senuwee na jou hand vasgedruk raak in 'n tonneltjie by die pols. As dit erg is, kan dit naderhand verlies van funksie van die hand veroorsaak. Maar indien nie, kan jy eers fisio en anti-inflammatoriese middels en 'n spalkie probeer. Sien ook http://familydoctor.org/online/famdocen/home/common/pain/disorders/023.html
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9321 votes
No
67% - 18654 votes
Vote