Ask an expert
Question

14 Dec 2004

Cholesterol
Hi
Die newe effekte is: Rugpyn, gewrigpyn, ligte hoofpyn, opgeswelde buik of dit voel of hy baie geswel is en kan dan nie enige klere aantrek wat druk nie, lusteloos, water retensie. Dis al wat ek op die oomblik aan kan dink.
Dankie
Answer 445 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Jeanette, dit mag newe-effekte spesifiek tot Lipitor® wees. Waarom probeer jy nie Prava® of Zocor® nie? Ek het ook newe-effekte op Lipitor® ondervind, maar nie op Zocor® nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.